Graad 11 Wiskunde Studiegids

In plaas van ‘Wiskunde, nee dankie!’ het jy gesê ‘Stuur dit na my kant toe!’ Graad 10 – 12 Wiskunde as ‘n vak vereis dieper wiskundige denke. TAS-boeke lei jou om hierdie vlak van dieper analise te bereik deur die volgende – per onderwerp – aan jou te voorsien: 1. Notas, uitgewerkte voorbeelde en bruikbare opsommings: dit help jou om konseptuele insig te ontwikkel 2. Gegradeerde en gemengde oefeninge: dit bevorder verskillende strategieë en denkwyses 3. Gedetailleerde oplossings: dit help jou om te verstaan hoe om by die vereiste antwoord uit te kom.

Shop online for Graad 11 Wiskunde Studiegids: