Graad 10 Wiskunde Studiegids

In plaas van ‘Ag nee, net nie Wiskunde nie!’, gee The Answer Series-studiegidse jou die nodige selfvertroue om hierdie uitdagende vak met geesdrif aan te pak. Graad 10 Wiskunde ondersoek dieper vlakke van wiskundige denke. Ons studiegidse werk saam met jou om hierdie vlak van dieper analise te bereik deur per onderwerp die volgende te bied: 1. Notas, uitgewerkte voorbeelde en nuttige opsommings om konseptuele begrip te ontwikkel 2. Gegradeerde & gemengde oefeninge om ‘n verskeidenheid strategieë en bewysvoering te bevorder 3. Volledige oplossings om die vereiste antwoord te verduidelik.

Shop online for Graad 10 Wiskunde Studiegids: