Graad 10 Geskiedenis Studiegids

’n Bekende skrywer het eenkeer gesê: ‘Mense word in geskiedenis vasgevang en geskiedenis word in hulle vasgevang.’ Ons wil nie voel ons is in geskiedenis vasgevang nie! The Answer Series Geskiedenis 3-in-1 reeks studiegidse bied die sleutel om hierdie vak te ontsluit. Die Graad 10 Geskiedenis-studiegids bied ‘n omvattende beeld van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Kenmerke sluit in: omvattende notas met aanhalings, sleutelterme en tydlyne; leersame illustrasies & visuele opsommings; brongebaseerde vrae & antwoorde per onderwerp; opstelvrae met notas & modelopstelle asook modeleksamenvraestelle met memo’s & studiewenke.

Shop online for Graad 10 Geskiedenis Studiegids: