Graad 12 Verbruikerstudies Studiegids

Laat The Answer Series jou wys hoe om Verbruikerstudies te bemeester! Die Verbruikerstudies-studiegidse is logies georganiseer in onderwerpe wat onderverdeel word in eenhede – dit lees soos ’n stapsgewyse resep. Elke eenheid bevat ook omvattende notas, voorbeelde, illustrasies, vrae & antwoorde en ’n eksamen-vraestel en -memo.

Shop online for Graad 12 Verbruikerstudies Studiegids: