Graad 12 Landbouwetenskappe Studiegids

Daar word gesê dat Landbouwetenskappe oor die wêreld heen jong breinkrag nodig het. Laat The Answer Series-studiegidse jou help om die potensiaal van jou breinkrag te laat loskom! Die Landbouwetenskappe Graad 12-studiegids is ’n redelik onlangse toevoeging tot The Answer Series. Vandat dit vrygestel is, word dit as ’n studiegids wat Landbouwetenskappe-leerders net eenvoudig moet hê, beskou. Dit bied vaardigheidsopsommings vir die voorstel van data, kontrole- en terminologielyste per onderwerp en volledige vrae en antwoorde sowel as eksamenvraestelle en –memo’s.

Shop online for Graad 12 Landbouwetenskappe Studiegids: