Graad 11 Besigheidstudies Studiegids

In die sakewêreld is daar ’n gesegde wat lui: ‘ ’n Tevrede kliënt is die beste besigheidstrategie van almal’. The Answer Series Graad 10, 11 & 12 Besigheidstudies 3-in-1 studiegidse sal verseker dat JY die tevrede kliënt is aangesien hierdie studiegidse leerdervriendelik is en jy jou weg maklik sal vind. Al die vakinhoud word in ’n toeganklike georganiseerde formaat aangebied deur gebruik te maak van opsommings in kolpuntformaat, verduidelikende diagramme en tabelle. Oefenvrae en antwoorde per onderwerp en modeleksamenvraestelle met memo’s is ook ingesluit.

Shop online for Graad 11 Besigheidstudies Studiegids: