Graad 11 Verbruikerstudies Studiegids

Die NUWE Graad 11 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids waarna ons lankal uitsien, bied op ’n bondige manier steun om die fyner detail van die kurrikulum te ontrafel en te interpreteer.

Die goedgeorganiseerde notas, gekombineer met toepaslike voorstellings, brei die konsepte in die teks uit en bevorder leer-met-begrip. ’n Wye reeks vrae met gedetailleerde antwoorde bou selfvertroue by leerders, terwyl hulle die inhoud baasraak.

Shop online for Graad 11 Verbruikerstudies studiegids: