Graad 12 Ekonomie Studiegids

In Ekonomie sal jy leer dat iets wat jy nodig het (’n behoefte) verskil van iets wat jy wil hê (’n begeerte). Maar, The Answer Series Graad 10 & 12 Ekonomie 3-in-1 studiegidse is ‘n uitsondering – jy sal hulle nodig hê en wil hê! Met hul omvattende notas, oefenvrae en antwoorde per onderwerp asook modelvraestelle sal hierdie volledige studiegidse vir leerders op verskillende vlakke van bevoegdheid, hul waarde bewys.

Shop online for Graad 12 Ekonomie Studiegids: