Graad 11 Fisiese Wetenskappe Studiegids

Fisiese Wetenskappe as vak kan vir baie leerders oorweldigend wees. Onderwysers sowel as leerders beveel The Answer Series-studiegidse ten sterkste aan. Die vakinhoud is van ’n baie hoë gehalte en kan vir beide die KABV- en IEB-kurrikulum gebruik word. Kenmerke van ons Fisiese Wetenskappe Graad 10 – 12 sluit die volgende in: omvattende, gebruikersvriendelike notas; uitgewerkte voorbeelde met verstaanbare verduidelikings; gegradeerde oefeninge met antwoorde sowel as eksamenvrae met volledige antwoorde en nuttige wenke.

Shop online for Graad 11 Fisiese Wetenskappe Studiegids: