Graad 11 | Fisiese Wetenskappe

Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

R199.00

Quantity

Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae.


Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:

  • Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde
  • Oefeninge & Eksamenvrae
  • Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke

ISBN :  978-1-920558-32-1

Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

Deur Retha Louw

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *