Graad 12 Wiskundige Geletterdheid Studiegids

The Answer Series-studiegidse kan jou vermoë om beter punte te behaal in Wiskundige Geletterdheid ’n goeie hupstoot gee. Ons Graad 10 – 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegidse het ’n innoverende en omvattende benadering tot hierdie vak. Elke studiegids sluit volledige notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp, ‘toets jou begrip’ en oefeninge per onderwerp, volledige oplossings met verduidelikings, en nuttige wenke in.

Shop online for Graad 12 Wiskundige Geletterdheid Studiegids: