Graad 12 | Wiskundige Geletterdheid

Gr 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV

R209.00

 |  R189.00

Gr 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
The Answer Series Graad 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 Studiegids
Book Type: E-Book
R189.00
Quantity
Quantity

Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel. Dit is ‘n selfstandige/onafhanklike gids wat sterk aanbeveel word om sukses te waarborg, bevredig die behoeftes van ‘n wye spektrum leerders en stimuleer belangstelling terwyl dit verseker dat die kurrikuluminhoud geniet word. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die Wiskundige Geletterdheids-eindeksamen voor te berei.   Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

ISBN :  978-1-920568-71-9

Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV Studiegids

Deur Susan Nicol, et al.

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *