Afrikaans Graad 11 Studiegids

Teen hierdie tyd het jy, soos baie ander verstandige leerders, al besef dat Graad 11 die belangrikste jaar is, en nie Graad 12 nie. Hoe gouer jy besluit watter hulpmiddels jy vir hierdie uitdaging gaan kies, en begin werk, hoe beter. Die klaskamer en jou notas alleen, is dikwels nie genoeg om jou vir toetse en eksamens voor te berei nie. Dit gaan alles sistematiese oefening en om jou kennis toe te pas. Kies The Answer Series as jou allesomvattende hulpmiddel; verder moet jy net jou deel doen.

Shop online for Graad 11 Studiegids: