Graad 11 Wiskunde 3-in-1 KABV

From R299.00

Hierdie Graad 11 Wiskunde 3-in-1 Klasteks en Studiegids bestaan uit notas, uitgewerkte voorbeelde en oefeninge, almal met volledige antwoorde, wat alle aspekte van die kurrikulum dek, deur elke onderwerp vanaf die eerste beginsels tot uiteindelike bemeestering te neem.

Authors
Anne Eadie, Gretel Lampe
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920558-28-4

R319.00 each

E-BOOK (3yrs)

ISBN: 978-1-928354-39-0

R299.00 each

Category: Tags: ,

Description

Hierdie Graad 11 Wiskunde 3-in-1 Klasteks en Studiegids neem jou stap-vir-stap deur die KABV-kurrikulum. Dit help jou om noodsaaklike konsepte van vorige grade te hersien, voordat van jou verwag word om nuwe werk met behulp van notas en noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en oefeninge, aan te pak.

Sleutelkenmerke

  • Omvattende, verduidelikende NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE vir elke onderwerp
  • Gegradeerde OEFENINGE om logika te verbeter en tegniek te ontwikkel
  • Gedetailleerde ANTWOORDE vir alle oefeninge
  • ‘n EKSAMEN met ANTWOORDE, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding

Hierdie studiegids sal ongetwyfeld vir elke leerder wat vir hul Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei, ‘n stewige grondslag bied, wat beslis toekomsdeure sal oopmaak!

Additional information

Authors

Anne Eadie, Gretel Lampe

Subject

Grade

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Wiskunde 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *