Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV

From R239.00

Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud.

Authors
Liesl Sterrenberg, Helena Fouché & Grace Elliott
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920558-26-0

R259.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-55-0

R239.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) wêreld ontwikkel.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Hierdie studiegids maak dit vir leerders van alle vlakke moontlik om na die beste van hul vermoë te presteer.

Additional information

Authors

Liesl Sterrenberg, Helena Fouché & Grace Elliott

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920558-26-0

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354550

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *