Description
Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 studiegids is volgens die KABV-kurrikulum geskryf. Die leerdergesentreerde inhoud en onderwerpgebaseerde vrae is daarop gemik om bedrewenheid in die vak en die leerder se prestasie in Besigheidstudies te verbeter. Â
Sleutelkenmerke:
- Gedetailleerde, maar bondige notas per onderwerp  Â
- Omvattende beskrywings van sleutelterminologie Â
- Uitgebreide reeks hersieningsvrae  Â
- Onderwerpgebaseerde vrae gebaseer op nasionale eksamentegnieke Â
- Oefen-eindvraestelle Â
- Volledige nasienriglyne met nasiennotas  Â
Reviews
There are no reviews yet.