Description
Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamens vereis word. Die omvattende, bygewerkte inhoud verskaf ‘n in-diepte dekking van die KABV-kurrikulum, wat toeganklike ondersteuning aan leerders sowel as onderwysers, in enige konteks, bied.
Sleutelkenmerke
- Maklik erstaanbare, stap-vir-stap benadering van al 7 onderwerpe
- Omvattende, KABV-gerigte TERMINOLOGIE, NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE
- OEFENINGE en ‘Toets jou Begrip’-VRAE
- Gedetailleerde, gegradeerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is ‘n alles-in-een klaskamermaat en tuisstudiegids, ontwerp om selfvertroue te bou en uiteindelik eksamensukses te behaal.





Reviews
There are no reviews yet.