Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV

(1 customer review)

From R239.00

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 studiegids gebruik verstaanbare verduidelikings en illustrasies om jou ‘n dieper begrip van hierdie uitdagende vak se kernkonsepte te gee.

Authors
Nazlie Mohamed
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920568-83-2

R259.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-49-9

R239.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetalieerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder. Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om diƩ vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per onderwerp
  • Oorspronklike bronmateriaal wat met sorg gekies is
  • ‘n Stap-vir-stap-gids oor die teken en verduideliking van grafieke
  • Bondige, visuele opsommings aan die einde van elke onderwerp
  • Vrae per onderwerp en per module
  • Gedetalieerde antwoorde op vrae

Additional information

Authors

Nazlie Mohamed

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920568-83-2

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354499

1 review for Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV

  1. ayesha

    very useful book

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *