Graad 12 | Landbouwetenskappe

Gr 12 Landbouwetenskappe 2in1 KABV

R199.00

Quantity

Hierdie 2in1-studigids bied die uitdagende inhoud van Graad 12 Landbouwetenskappe in ’n maklik-om-te-gebruikformaat aan, wat deurlopende hersiening sowel as vaslegging voor die eksamen aanmoedig.

Sleutelkenmerke:

  • Geïllustreerde opsomming van vaardighede
  • Kurrikulumgerigte kontrolelyste per onderwerp
  • Omvattende terminologielyste per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en -memo's
  • Antwoorde en memo's in ’n aparte boekie

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om in jou eksamens uitstekende punte te behaal.

ISBN :  978-1-928404-39-2

Graad 12 Landbouwetenskappe 2in1 CAPS Studiegids

Deur Liesl Sterrenberg, Grace Elliott & Helena Fouché

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Landbouwetenskappe 2in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *