Description
Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 studiegids bied ‘n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto’s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.
Sleutelkenmerke
- Omvattende NOTAS sleutelterme en tydlyne
- BRONGEBASEERDE VRAE en ANTWOORDE
- OPSTELVRAE met MODELOPSTELLE
- Voorbeeld-EKSAMENVRAESTELLE met ANTWOORDE
Hierdie boek help leerders om die kennis en vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir sukses in Graad 10 Geskiedenis.





Reviews
There are no reviews yet.