Graad 10 Wiskunde 3-in-1 KABV

From R219.00

Authors
Anne Eadie, Gretel Lampe
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920297-80-0

R239.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-38-3

R219.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 10 Wiskunde 3-in-1 studiegids gebruik eenvoudige, logiese stappe om die KABV-kurrikulum in diepte te verken, vanaf eerste beginsels dwarsdeur tot by finale meesterskap. Dit roer leemtes in jou geheue van vorige grade aan, voordat dit jou uitnooi om deur noukeurig uitgesoekte, gegradeerde oefeninge, nuwe werk aan te pak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
  • Gegradeerde oefeninge om logika te bevorder en tegniek te ontwikkel vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde oplossings vir alle oefeninge
  • ‘n Eksamen met oplossings, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding

 

Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n uitstekende hulpmiddel vir Graad 10 Wiskundeleerders is. En nie net dit nie, dit bou ook selfvertroue en lê die grondslag vir sukses in Graad 11 en 12.

 

Additional information

Authors

Anne Eadie, Gretel Lampe

Grade

Subject

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Wiskunde 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *