Hierdie kursus dek die onderwerpe Arbeid, Energie en Drywing (Meganika); die Doppler-effek (Golwe, Klank en Lig) asook die onderwerpe, Tempo en Mate van ‘n Reaksie, Chemiese Ewewig en Sure en Basisse (Chemiese Verandering). Hierdie video’s is geskep om as ’n ekstra hulpmiddel saam met ons Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 asook ons Gr 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 studiegidse te gebruik.

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

Graad 12 | Fisiese Wetenskappe

Hard Copy

R209.00

E-Book

R189.00

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 KABV

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 KABV

Graad 12 | Fisiese Wetenskappe

Hard Copy

R209.00

E-Book

R189.00

Course Instructor

Retha Louw Retha Louw Instrukteur

Retha Louw is ‘n ervare Fisiese Wetenskappe onderwyseres en is die skrywer van The Answer Series se Gr 10 tot 12 Fisiese Wetenskappe studiegidse. Dit is haar passie om die relevante vakkennis op ‘n eenvoudige en gestruktureerde manier aan leerders oor te dra om dit sodoende vir hulle maklik verstaanbaar te maak.

Kursusfooie

COVID-19 Gratis Inhoud

FREE
access until December 31, 2020 12:00 am
Vir die res van 2020 is hierdie inhoud gratis beskikbaar om jou te help met jou studies! #owntomorrow

Kursus-onderwerpe

Module 1: Meganika – Arbeid, Energie en Drywing

Module 3: Golwe, Klank en Lig – Doppler Effek

Module 4: Chemiese Verandering – Tempo en Mate van ‘n Reaksie

Module 4: Chemiese Verandering – Chemiese ewewig

Module 4: Chemiese Verandering – Sure en Basisse