Graad 12 | Fisiese Wetenskappe

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

R199.00

 |  R49.00

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R199.00
The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids (1 Year Licence)
Book Type: E-Book
R49.00
Quantity
Quantity

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.


Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n hulpmiddel van onskatbare waarde is vir leerders wat die KABV- of IEB-eindeksamen moet aflê.

ISBN :  978-1-920568-75-7

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABVe

By Retha Louw

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *