Gr 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde

From R119.00

Authors
Marilyn Buchanan, et. al.
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920686-51-2

R139.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-41-3

R119.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde is deur ‘n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel en ontwerp vir leerders wat streef na uitmuntendheid. Dit is vir indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Dit bied oefeneksamens en volledige antwoorde, wat leerders die geleentheid bied om onder tydbeheerde eksamentoestande te oefen asook om gedeeltes van die kurrikulum wat meer aandag vereis, uit te lig.

Hierdie omvattende studiegids bevat:

  • 10 Vraestel 1‘s met gedetailleerde memo’s
  • 10 Vraestel 2‘s met gedetailleerde memo’s
  • ‘n Magdom hoër-orde vrae

 

Die gebruik van hierdie Graad 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde sal jou vaardighede vinnig laat verbeter en slyp en jou in staat stel om in KABV- óf IEB-eksamens uitmuntend te presteer.

 

Additional information

Authors

Marilyn Buchanan, et. al.

Grade

Subject

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Wiskunde Vrae & Antwoorde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *