Description
Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n gebruikersvriendelike inleiding tot ‘n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders ‘n uitdaging inhou. Al drie vakonderwerpe word op ‘n toeganklike manier aangebied met maklik verstaanbare verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.
Sleutelkenmerke
- Kurrikulum-gerigte, omvattende NOTAS
- Leerdervriendelike DIAGRAMME
- Konsep-gefokusde AKTIWITEITE met volledige ANTWOORDE
- EKSAMENVRAESTELLE met MEMO’S
- Fotokopieerbare TEMPLAATBOEK

Login with Snapplify
Reviews
There are no reviews yet.