Graad 8 EBW 3-in-1 Boek & Template (STEL)

R299.00

Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n gebruikersvriendelike inleiding tot ‘n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders ‘n uitdaging inhou. Al drie vakonderwerpe word op ‘n toeganklike manier aangebied met maklik verstaanbare verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.

Authors
Jason Collins, Nazlie Mohamed & Habiel Adams

Categories: ,

Description

Sleutelkenmerke

  • Kurrikulum-gerigte, omvattende NOTAS
  • Leerdervriendelike DIAGRAMME
  • Konsep-gefokusde AKTIWITEITE met volledige ANTWOORDE
  • EKSAMENVRAESTELLE met MEMO’S
  • Fotokopieerbare TEMPLAATBOEK

Additional information

Authors

Jason Collins, Nazlie Mohamed & Habiel Adams

Subject

Grade

Language

ISBN

978-1-991261-27-4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 EBW 3-in-1 Boek & Template (STEL)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *