Graad 8 Wiskunde 2-in-1 KABV

From R219.00

Authors
Anne Eadie, Gretel Lampe & Tracy Howie
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920686-67-3

R239.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-36-9

R219.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 8 Wiskunde 2-in-1 studiegids neem jou deur die basiese beginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde en help jou om ’n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag, sal jou logika en wiskundige bewysvoering uitsonderlik ontwikkel.

Hierdie 2-in-1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ’n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.

 

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende antwoorde, verduidelikings en adviesraampies
  • Eksamenvraestelle met gedetailleerde memo’s – om in ’n eksamenformaat, teorie in die praktyk toe te pas en konsepte te versterk.

 

Hierdie Graad 8 Wiskunde studiegids hou vir leerders van alle vlakke groot voordeel in en bou ’n stewige basis vir toekomstige wiskundige ontwikkeling.

 

Additional information

Authors

Anne Eadie, Gretel Lampe & Tracy Howie

Grade

Subject

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920686-67-3

E-BOOK (3YRS)

ISBN:

978-1-928-354-36-9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Wiskunde 2-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *