The Answer Series Graad 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3in1 Studiegids

R219.00

Hierdie Graad 9 EBW 3in1 studiegids maak uitdagende vakinhoud makliker verstaanbaar. Al drie EBW-modules word in praktiese, hanteerbare grootte onderwerpe opgebreek en op ‘n gebruikervriendelike manier aangebied. Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder deur elke inhoudsarea, met gegradeerde vrae en antwoorde met aantekeninge daarby, om deurlopende selfassessering te bied.

Sleutelkenmerke:

  • Logiese, verduidelikende notas
  • Leerdervriendelike diagramme
  • Nuttige aktiwiteite en antwoorde
  • Eksamenvraestel en -memo
  • Fotokopieerbare templaatboek
  • SKU: 9781928354635 Categories: ,

    Description

  • Additional information

    ISBN

    9781928354635

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3in1 Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *