The Answer Series Graad 8 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3in1 Klasteks & Studiegids

R239.00

Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n gebruikersvriendelike inleiding tot ‘n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders ‘n uitdaging inhou. Al drie vakonderwerpe word op ‘n toeganklike manier aangebied met duidelike verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.

Sleutelkenmerke:

  • Logiese, verduidelikende notas
  • Leerdervriendelike diagramme
  • Nuttige aktiwiteite en antwoorde
  • Eksamenvraestel en -memo
  • Fotokopieerbare templaatboek

SKU: 9781991261298 Categories: ,

Description

Additional information

ISBN

9781991261298

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 8 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3in1 Klasteks & Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *