Graad 12 | Wiskunde

The Answer Series Graad 12 WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE KABV Studiegids

R109.00

 |  R129.00

The Answer Series Graad 12 WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R109.00
Gr 12 Wiskunde Vrae & Antwoorde
Book Type: Hard-copy
R129.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 12 Wiskunde Vrae & Antwoorde is deur 'n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel. Dit bied omvattende, indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Hierdie vraestelle laat jou toe om jou probleemoplossingstegnieke onder tydbeheerde eksamentoestande, te bemeester. Dit sal jou ook help om probleemareas in die Graad 12-Wiskundekurrikulum, waaraan jy moet werk, te identifiseer. Hierdie omvattende studiegids bevat:

  • 10 Vraestel 1’s met gedetailleerde memo’s
  • 10 Vraestel 2’s met gedetailleerde memo’s
  • 'n Magdom hoër-orde vrae
Deur hierdie Graad 12 Wiskunde Eksamenvraestelle en Antwoorde by jou toetsvoorbereidingsrepertoire te voeg, sal jou in staat stel om in KABV- of IEB-eksamens uit te blink. "

ISBN :  9781928354420

Graad 12 Wiskunde Vrae & Antwoorde

Deur Marilyn Buchanan, et. al.

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *