The Answer Series Graad 12 Wiskunde OU VRAESTELLE ‘TOOLKIT’ KABV Studiegids

R149.00

Hierdie bekostigbare produk, wat teorie insluit en oefening bied, is ideaal vir ‘afstands’-eksamenvoorbereiding vir matrieks, veral tydens die huidige landswye, báie uitdagende tyd as gevolg van die verlies aan onderrig en leer. Die inhoud is OP-DATUM en relevant, en daarom is hierdie publikasie voorwaar ‘n ‘TOOLKIT’ wat onder andere die volgende materiaal insluit: DBO en IEB Nov Vraestel 1 & Vraestel 2 Eksamens DBO (2014 – 2020) & IEB (2017 – 2020) met omvattende oplossings vir alle vraestelle. ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae uit afsonderlike onderwerpe te kies, asook meer uitdagende vrae uit die bogenoemde eksamenvraestelle, wat dus met DBO Diagnostiese Verslae sedert 2014, verband hou. Ondersteunende, noodsaaklike dokumente & uiters doeltreffende opsommings kurrikulum kognitiewe vlakke herinnerings vir toets- & eksamenvoorbereidings alle eksamineerbare bewyse opsommings rakende vierhoeke, sirkelmeetkunde, analitiese meetkunde, konkawiteit stellings & aanvaarbare redes • formules • sakrekenaarinstruksies Hoe leerders hul eksamentegniek kan verbeter: voltooi ‘n paar van die vraestelle onder eksamentoestande raak gewoond daaraan om vir die volle tydperk van 3 ure te konsentreer leer om eers ‘n paar keer deur die vraestel te werk en die roetinevrae te beantwoord, en dan na die meer uitdagende vrae, wat langer neem, terug te keer en pak dan laastens, wanneer alles anders voltooi is, die vrae aan wat meer tyd en aandag vereis Goeie eksamentegniek maak ‘n groot verskil aan enigiemand se vermoë om, onder druk, topgehalte werk te lewer, en The Answer Series Graad 12 Ou Vraestelle ‘Toolkit’ maak sonder twyfel die speelveld gelyk, en verseker só dat elkeen sukses kan behaal.

SKU: 9781928405474 Categories: ,

Description

Additional information

ISBN

9781928405474

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 Wiskunde OU VRAESTELLE ‘TOOLKIT’ KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *