The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids

R219.00

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‰Û÷n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geÌÇksamineer word:

  • Lewensprosesse in Plante en Diere
  • Omgewingstudies (Gr. 11-komponent ingesluit)
  • Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
  • Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

    SKU: 9781928354567 Categories: ,

    Description

    Additional information

    ISBN

    9781928354567

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *