The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R239.00

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n hulpmiddel van onskatbare waarde is vir leerders wat die KABV- of IEB-eindeksamen moet aflÌ».

    SKU: 9781928354529 Categories: ,

    Description

    Additional information

    ISBN

    9781928354529

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *