The Answer Series Graad 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 3in1 KABV Studiegids

R239.00

Hierdie Graad 12 Afrikaans EAT 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, hanteerbare benadering
  • Breedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede
  • Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede
  • 5 Eksamenvraestelle en -memo’s (Taal)
  • SKU: 9781928404286 Categories: ,

    Description

  • Additional information

    ISBN

    9781928404286

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *