The Answer Series Graad 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 KABV Studiegids

R219.00

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ‰Ûªn omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende maklik-om-te-volg inhoud en duidelike illustrasies lei jou moeiteloos deur elke onderwerp. Gegradeerde oefeninge wat dwarsdeur die studiegids strategies geplaas is, maak dit vir jou moontlik om jou kennis van nuwe konsepte en eksamentegnieke sistematies aan te vul.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‰Û÷Toets jou Begrippe‰Ûª vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • SKU: 9781928354451 Categories: ,

    Description

  • Additional information

    ISBN

    9781928354451

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *