The Answer Series Graad 10 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids

R239.00

Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied aan jou ‘n uitstekende wegspring vir Rekeningkunde in toekomstige grade. Jy werk deur logies georganiseerde afdelings en kry ‘n dieper begrip van die basiese terme, konsepte en beginsels wat jy sal nodig hê. Die gegradeerde vrae en antwoorde nooi jou uit om dit wat jy leer, toe te pas en dop te hou hoe jou vakkundigheid verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

Die sleutel tot hierdie vak is ‘oefen’ en dit is juis wat hierdie boek bied.

SKU: 9781928354598 Categories: ,

Description

Additional information

ISBN

9781928354598

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 10 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *