Description
“
Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‰Û÷n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12. Die vakinhoud is in logiese maklik verstaanbare eenhede en afdelings georganiseer, wat die kurrikuluminhoud vereenvoudig.
Sleutelkenmerke:
Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter.
“
Reviews
There are no reviews yet.