Graad 10 | Fisiese Wetenskappe

The Answer Series Graad 10 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R169.00

 |  R189.00

The Answer Series Graad 10 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R169.00
Gr 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R189.00
Quantity
Quantity

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.   Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae stem ooreen met die vereistes van die KABVC-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.

ISBN :  9781928354505

Gr 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

Deur Retha Louw en Debbie Watson

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 10 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *