Graad 9 Natuurwetenskappe 3-in-1

From R259.00

Hierdie leerdervriendelike studiegids in volkleur, bou ‘n sterk grondslag in Natuurwetenskappe en oorbrug die gaping tussen basiese konsepte en die meer gevorderde toepassings wat in die VOO-fase vereis word, stelselmatig. Dit is ten volle op die kurrikulumvereistes gerig en is in ‘n betroubare formaat.

Authors
Grace Elliott, Helena Fouché, Liesl Sterrenberg, Retha Louw
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-928405-25-2

R279.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928405-56-6

R259.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie leerdervriendelike studiegids in volkleur, bou ‘n sterk grondslag in Natuurwetenskappe en oorbrug die gaping tussen basiese konsepte en die meer gevorderde toepassings wat in die VOO-fase vereis word, stelselmatig. Dit is ten volle op die kurrikulumvereistes gerig en is in ‘n betroubare formaat.

Dit sluit in:

  • Geïllustreerde VAARDIGHEDE-afdeling
  • Omvattende NOTAS
  • Gegradeerde VRAE per onderwerp
  • Volledige ANTWOORDE met onderwyserwenke
  • Geïllustreerde PRAKTIESE ONDERSOEKE
  • Visuele OPSOMMINGS
  • Duidelike ILLUSTRASIES

 

SLEUTELKENMERKE

Vaardighede-afdeling:

      • stapsgewyse verduideliking van die wetenskaplike metode
      • uitgewerkte voorbeeld van ‘n wetenskaplike ondersoekvraag
      • geïllustreerde gids tot datavoorstelling (tabelle, grafieke, diagramme)
  • Kurrikulumgerigte, bondige, dog omvattende, notas
  • Duidelike diagramme en illustrasies met byskrifte
  • Relevante beelde van hoë kwaliteit om belangstelling te prikkel
  • Boksies met gesprekspunte en wenke vir onderwysers om begrip aan te help en wanopvattings te verhoed
  • Stapsgewyse praktiese ondersoeke met resultate en gevolgtrekkings
  • Visuele opsommende vloeidiagramme om ingewikkelde onderwerpe eenvoudiger te maak
  • ‘n Wye verskeidenheid gegradeerde vrae met volledige, verduidelikende antwoorde
  • Verryking om kritiese denke te stimuleer en die kurrikuluminhoud met die werklike lewe te verbind

Hierdie maklik-om-te-gebruik studiegids stel leerders in staat om in beheer te wees van hul eie leerproses, dit wakker nuuskierigheid aan, en bou selfvertroue in hierdie verpligte en dikwels veeleisende vak.

Additional information

Authors

Grace Elliott, Helena Fouché, Liesl Sterrenberg, Retha Louw

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-928405-25-2

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928405566

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Natuurwetenskappe 3-in-1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *