Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’: DBO Ou Vraestelle

From R189.00

Hierdie Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’ is ‘n produk teen ‘n goeie prys wat beide teorie en praktiese oefening bied met behulp van onlangse DBO-eksamens, met volledige antwoorde, sowel as ondersteunende dokumente & bondige opsommings. Dit is die perfekte gids vir eksamenvoorbereiding vir matrieks.

Authors
Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell & Susan Carletti
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-991261-25-0

R209.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-991261-34-2

R189.00

Description

Hierdie Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’ is ‘n produk teen ‘n goeie prys, wat beide teorie en praktiese oefening bied, en perfek is vir eksamenvoorbereiding vir matrieks.

Sleutelkenmerke

  • DBO November Vraestel 1 & Vraestel 2 EKSAMENS (2016 – 2023)
  • Omvattende ANTWOORDE vir alle vraestelle
  • ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae oor sekere onderwerpe te kies
  • UITDAGENDE VRAE, in lyn met DBO Diagnostiese Verslae, wat dwarsdeur die studiegids duidelik aangedui word
  • Ondersteunende, noodsaaklike dokumente en bondige OPSOMMINGS

Hierdie ‘Toolkit’ bevat:

* Punteverspreidings en kognitiewe vlakke
* Die kurrikulum
* Alle eksamineerbare bewyse
* Opsommings rakende trigonometrie, vierhoeke, konkawiteit, analitiese meetkunde en sirkelmeetkunde
* Stellings & aanvaarbare redes
* Sakrekenaarinstruksies
* DBO formules / inligtingsblad

Hierdie boek is die perfekte gids vir eksamenvoorbereiding vir matrieks.

Additional information

Authors

Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell & Susan Carletti

Subject

Grade

Language

HARD COPY

Authors

Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell & Susan Carletti

Subject

Grade

Language

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781991261342

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’: DBO Ou Vraestelle”

Your email address will not be published. Required fields are marked *