Graad 8 Wiskunde 2-in-1 KABV

(3 customer reviews)

R299.00

Hierdie Graad 8 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids neem jou deur die grondbeginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde, en help jou om ‘n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag sal jou logika en wiskundige redenasievermoë aansienlik versterk word.

SKU: a70158361846 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 8 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids neem jou deur die grondbeginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde, en help jou om ‘n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag sal jou logika en wiskundige redenasievermoë aansienlik versterk word.

 Sleutelkenmerke

  • Stap-vir-stap, sistematiese benadering
  • Omvattende OPLOSSINGS, verduidelikings en adviesboksies
  • EKSAMENVRAESTELLE met GEDETAILLEERDE MEMO’S – om die teorie en die praktyk bymekaar te bring en konsepte in ‘n eksamenformaat te versterk.

Hierdie 2-in-1 publikasie sluit in:

* Onderwerpgebaseerde, gegradeerde vrae en volledige antwoorde om ‘n stap-vir-stap, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
* Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.

Hierdie Graad 8 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids sal tot die uiterste voordeel van alle leerders op alle vlakke wees en verseker ‘n stewige grondslag in wiskunde, regdeur tot by verdere verryking. Dit bevat alles wat nodig is vir die bou van ‘n sterk basis vir toekomstige wiskundige ontwikkeling en selfvertroue.

Additional information

ISBN

978-1-920686-67-3

3 reviews for Graad 8 Wiskunde 2-in-1 KABV

  1. morne

    8x+2x-11

  2. Aquila Philander

    Hierdie reeks is baie hulpvaardig en is beskikbaarvir graad 1 tot 12 \
    die vrae en bewerkings is baie duidelik en dit kan ook ouers help om hulle kinders by die huis akkuraat te ondersteun met tuiswer ,asook eksamens.

  3. Aquila Philander

    Hierdie reeks is baie hulpvaardig en is beskikbaar vir graad 1 tot 12 \
    die vrae en bewerkings is baie duidelik en dit kan ook ouers help om hulle kinders by die huis akkuraat te ondersteun met tuiswer ,asook eksamens.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *