Gr 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel.

SKU: 978-1-920568-71-9 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel. Dit is ‘n selfstandige/onafhanklike gids wat sterk aanbeveel word om sukses te waarborg, bevredig die behoeftes van ‘n wye spektrum leerders en stimuleer belangstelling terwyl dit verseker dat die kurrikuluminhoud geniet word. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die Wiskundige Geletterdheids-eindeksamen voor te berei.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Additional information

ISBN

978-1-920568-71-9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *