Graad 12 Rekeningkunde 3-in-1 KABV

From R239.00

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3-in-1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum.

Authors
Ann Botha
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920568-77-1

R259.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-61-1

R239.00

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3-in-1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud. Dit gebruik maklik verstaanbare notas en verduidelikings om die vakinhoud te vereenvoudig en sluit gegradeerde vrae en antwoorde in wat jou in staat stel om jou vordering gereeld te kontroleer.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

Additional information

Authors

Ann Botha

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920568-77-1

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354611

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Rekeningkunde 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *