Gr 12 Rekeningkunde 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum.

SKU: 978-1-920568-77-1 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud. Dit gebruik maklik verstaanbare notas en verduidelikings om die vakinhoud te vereenvoudig en sluit gegradeerde vrae en antwoorde in wat jou in staat stel om jou vordering gereeld te kontroleer.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

Additional information

ISBN

978-1-920568-77-1

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Rekeningkunde 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *