Gr 12 Lewenswetenskappe 3in1 Deel 2 KABV

R239.00

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek.

SKU: 978-1-920568-86-3 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewe op die Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak
  • Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

Additional information

ISBN

978-1-920568-86-3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Lewenswetenskappe 3in1 Deel 2 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *