Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 1 KABV

From R239.00

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek.

Authors
Liesl Sterrenberg, Helena Fouché, Grace Elliott & Mariechen Vermeulen
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920568-84-9

R259.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-56-7

R239.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 1 Kennisarea wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewensprosesse in Plante en Diere

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

Additional information

Authors

Liesl Sterrenberg, Helena Fouché, Grace Elliott & Mariechen Vermeulen

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920568-84-9

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354567

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *