Graad 12 Landbouwetenskappe 2-in-1 KABV

From R279.00

Hierdie Graad 12 Landbouwetenskappe 2-in-1-Studiegids bied ‘n uitgebreide reeks eksamenvrae en antwoorde. Die gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en wenke regdeur die boek lei die leerder deur die uitdagende inhoud. Hierdie boek is ideaal vir vaslegging asook deeglike toets- en eksamenvoorbereiding.

Authors
Liesl Sterrenberg, Grace Elliott & Helena Fouché
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-928404-39-2

R299.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928404-91-0

R279.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 12 Landbouwetenskappe 2-in-1-Studiegids bied die uitdagende vakinhoud van die Graad 12 KABV-kurrikulum in ‘n maklik bruikbare formaat aan, wat deurlopende hersiening asook vaslegging voor die eksamen makliker maak.

Sleutelkenmerke

  • Geïllustreerde OPSOMMING van VAARDIGHEDE
  • Kurrikulumgerigte KONTROLELYSTE per onderwerp
  • Omvattende TERMINOLOGIELYSTE per onderwerp
  • VRAE en ANTWOORDE per onderwerp
  • EKSAMENVRAESTELLE en MEMO’s
  • Antwoorde en memo’s in ’n aparte boekie

Deur hierdie studiegids sistematies deur te werk, sal leerders goed voorbereid wees om uitstekende resultate in hul toetse en eksamens te behaal.

Additional information

Authors

Liesl Sterrenberg, Grace Elliott & Helena Fouché

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-928404-39-2

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928404910

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Landbouwetenskappe 2-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *