Graad 12 Geografie 3-in-1 KABV

From R299.00

Hierdie Graad 12 Geografie 3-in-1 Klasteks & Studiegids vereenvoudig die kurrikulum met duidelike, bondige notas, praktiese voorbeelde en uitgebreide eksamenoefeninge. Omvattende leiding in kaartwerk, uitgewerkte berekeninge en gedetailleerde memorandums help leerders om selfvertroue op te bou en hul beste resultate te behaal.

Authors
Susan Rushton
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920568-89-4

R319.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-69-7

R299.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 12 Geografie 3-in-1 Klasteks & Studiegids vereenvoudig die kurrikulum met duidelike, bondige notas, praktiese voorbeelde en uitgebreide eksamenoefeninge. Omvattende leiding in kaartwerk, uitgewerkte berekeninge en gedetailleerde memorandums help leerders om selfvertroue op te bou en hul beste resultate te behaal.

Sleutelkenmerke

  • Duidelike, bondige NOTAS
  • Eksamen-tipe VRAE en MEMO’S
  • KAARTWERKAFDELING met verduidelikende notas, berekeninge, vrae en antwoorde
  • TOPOGRAFIESE KAART in kleur en ORTOFOTO

Hierdie studiegids is ‘n ideale leerhulpmiddel vir alle Graad 12 Geografie-leerders, vanaf dié wat sukkel om basiese konsepte baas te raak tot dié wat vasbeslote is om uitstekende punte te behaal.

Additional information

Authors

Susan Rushton

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920568-89-4

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354697

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Geografie 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *