Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier.

SKU: 978-1-920568-75-7 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ‘n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Additional information

ISBN

978-1-920568-75-7

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *