Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV

R319.00

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 Studiegids bied vir KABV- en IEB-leerders ‘n uitgebreide reeks eksamenvrae en antwoorde. Die gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en wenke regdeur die boek lei die leerder deur die uitdagende inhoud. Hierdie boek is ideaal vir vaslegging sowel as deeglike toets- en eksamenvoorbereiding.

SKU: 978-1-920568-73-3 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 Studiegids sluit alle Graad 12-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling fokus op ‘n wye reeks noukeurig uitgesoekte vrae met antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat KABV- en IEB-eksamenvraestelle, wat deeglike eksamenvoorbereiding bied vir leerders op pad na hul matriek-eindeksamen.

Sleutelkenmerke

  • Noukeurig uitgesoekte VRAE en GEDETAILLEERDE ANTWOORDE per onderwerp
  • 10 EKSAMENVRAESTELLE en MEMO’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie boek is regdeur die jaar ‘n uiters waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud, terwyl dit optimum, deeglike toets- en eksamenvoorbereiding verseker.

Additional information

ISBN

978-1-920568-73-3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *